November 2023
Dawie Klopper CFP® Wealth Manager
2023 is gekenmerk deur ’n sterk herstel in buitelandse markte (waarby Suid-Afrikaanse beleggers nog meer baat gevind het danksy ’n swak rand) en veral die VSA, waar maatskappye in die kunsmatige intelligensie-omgewing baie goed gevaar het. Trouens, om te praat van goed vaar in die buitelandse mark is dalk verkeerd, want afgesien van omtrent 20 aandele het aandelemarkte wêreldwyd eintlik maar gesukkel.
Kontak gerus Dawie Klopper, PSG Wealth adviseur.
Die makro-omgewing is die afgelope jaar gekenmerk deur:
Stay Informed
Sign up for our newsletters and receive information on finance.