Fraudulent Telegram and WhatsApp groups
Please beware of fraudulent Telegram and WhatsApp groups impersonating PSG Financial Services, our divisions and our advisers. Be cautious, verify links and contact your adviser or Client Services if you have any queries or concerns.
October 2021
Charmaine Celliers FPSA®
Wealth Fiduciary Adviser
Sedert die uitbreek van die Covid-19-pandemie wat vir die eerste keer op 31 Desember 2019 in Wuhan, China gerapporteer is, het die pandemie wêreldwyd soos ʼn veldbrand versprei en miljoene mense is geraak deur die onverwagte afsterwe van ʼn geliefde.
“ Niemand van ons wil aan die dood dink nie, maar vra jouself vandag die vraag – Wat as ek vandag te sterwe sou kom? ”
Gaan jy jou geliefdes dompel in chaos en onsekerheid wat hulle saam met die trauma van jou afsterwe moet verwerk? Om jou geliefdes teen hierdie nare realiteit te beskerm, kan jy gerus die volgende praktiese riglyne toepas terwyl jy nog lewe:
Deur van die bogenoemde basiese riglyne gebruik te maak, kan jy terwyl jy nog lewe reeds die verwagtinge na afsterwe bestuur om die oorgang na ʼn lewe sonder jou vir jou naasbestaandes te vergemaklik.
Vervolgens ʼn paar riglyne vir die nagelate gade om finansiële verwagtinge te bestuur:
Die opinies in hierdie dokument is dié van die skrywer en nie noodwendig die van PSG nie. Dit verteenwoordig nie advies nie. Alhoewel hoë sorg geneem is in die navorsing en voorbereiding van hierdie nuusbrief, kan geen verantwoordelikheid geneem word vir enige optrede gebaseer op inligting in hierdie nuusbrief nie.
PSG Wealth Financial Planning (Pty) Ltd is ‘n gemagtigde finansiële diensteverskaffer. RFD 728.
Stay Informed
Sign up for our newsletters and receive information on finance.